Nuusflits
Nuusflits
June 9, 2025 at 09:30 AM
Ma en kleuterseun sterf in brand Elsa (42) en Johannes (4) Kleinhans, ma en seun, het Saterdagoggend in ‘n huisbrand in Karatara, Wyk 2, in Knysna se munisipale gebied gesterf. #ma #kleuterseun #sterf #brand Lees meer hier: https://nuusflits.com/ma-en-kleuterseun-sterf-in-brand/
Image from Nuusflits: Ma en kleuterseun sterf in brand  Elsa (42) en Johannes (4) Kleinhans,...
😢 4

Comments