
Nuusflits
June 9, 2025 at 11:53 AM
Man dood nadat klip voertuig tref, vrou ernstig beseer
GAUTENG. – ‘n Man is Sondagoggend dood en sy vroulike passasier is ernstig beseer ná ‘n klip hul motor se voorruit op die N17, sowat 1 km vanaf die Flakfonteinbrug, getref het.
#klip #voertuig #sterf #beseer
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/man-dood-nadat-klip-voertuig-tref-vrou-ernstig-beseer/

😡
😢
6