Nuusflits
Nuusflits
June 9, 2025 at 01:40 PM
Kind se wang deur perd afgeruk GAUTENG. – Die wangvleis van Christi-Lee van Aswegen (6), ‘n leerling aan Laerskool Kenmare, Krugersdorp, is Sondag afgeruk deur ‘n perd wat haar gebyt het. Die voorval het op ‘n troeteldierplaas in die Muldersdrift-omgewing plaasgevind. #meisie #perd #beseer Lees meer hier: https://nuusflits.com/kind-se-wang-deur-perd-afgeruk/
Image from Nuusflits: Kind se wang deur perd afgeruk  GAUTENG. – Die wangvleis van Christi-L...
😮 😢 3

Comments