Nuusflits
Nuusflits
June 9, 2025 at 03:16 PM
Pas bekend! Drie dood in een van twee vliegongelukke KWAZULU-NATAL. – Die wrak van ‘n ligte vliegtuig met registrasienommer ZS-KFB waarna gesoek was, is Maandag deur die burgerlugvaart-reddingskoördinasiesentrum in die Greytown-gebied gevind. Drie insittendes is op die toneel dood verklaar. Burgerlugvaart het bevestig twee vliegongelukke het Sondagaand in die provinsie plaasgevind. #vliegongelukke #kzn #sterf #beseer Lees meer hier: https://nuusflits.com/pas-bekend-drie-dood-in-een-van-twee-vliegongelukke/
Image from Nuusflits: Pas bekend! Drie dood in een van twee vliegongelukke  KWAZULU-NATAL. –...
😢 3

Comments