Nuusflits
Nuusflits
June 10, 2025 at 07:24 AM
Bejaarde ma vermoor, dogter kritiek ná keel gesny is KWAZULU-NATAL. – ‘n Ma (in haar 80’s) is Maandagaand in haar huis in Hexham, Phoenix vermoor. Haar dogter (60) se keel is afgesny en sy is in ‘n kritieke toestand aangetref. #brutaal #moord #bejaarde #dogter Lees meer hier: https://nuusflits.com/bejaarde-ma-vermoor-dogter-kritiek-na-keel-gesny-is/
😡 💩 😢 7

Comments