Nuusflits
Nuusflits
June 10, 2025 at 08:32 AM
’n Skikking is bereik deur die nasionale verbruikerskommissie en die House of Natural Butters (HNB), oftewel Eden All Butters, ná grondboontjiebotter wat deur dié maatskappy vervaardig is verlede jaar herroep is. Kragtens die ooreenkoms gaan HNB ’n boete van R500 000 betaal. https://nuusflits.com/skikking-bereik-na-grondboontjiebotter-verlede-jaar-herroep-is
😮 1

Comments