
Nuusflits
June 10, 2025 at 10:28 AM
Man spring van gebou, sterf
WES-KAAP. – ‘n Onbekende man het Maandagmiddag van die dak van die Hotel Sky in Laer Langstraat, Kaapstad, gespring. Die polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen.
#man #spring #gebou
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/man-spring-van-gebou-sterf/

😢
1