
Nuusflits
June 10, 2025 at 11:14 AM
Bejaarde egpaar in Marloth Park aangeval, verdagtes gesoek
MPUMALANGA. – ‘n Man (68) wat van ‘n draagbare lewensondersteuningstoestel afhanklik is en sy vrou (64) is Saterdag, omstreeks 20:00, in Marlothpark in Komatipoort in hul huis oorval. Die polisie is op soek na drie verdagtes.
#bejaardes #egpaar #aangeval
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/bejaarde-egpaar-in-marloth-park-aangeval-verdagtes-gesoek/
😡
😮
4