
Nuusflits
June 10, 2025 at 12:21 PM
Vrou sterf glo na kêrel se besoek in hospital
OOS-KAAP. – Mauritz Andries Rheeder (57) het gister op ‘n aanklag van moord in die hof verskyn. Dit volg nadat Riana Nel (51) Vrydag, 6 Junie, kort voor 14:00 in ‘n privaathospitaal, in Mthatha, gesterf het.
#vrou #sterf #kêrel #hof
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/vrou-sterf-glo-na-kerel-se-besoek-in-hospitaal/

😡
😮
2