
Nuusflits
June 10, 2025 at 01:48 PM
Twaalf-jarige op aanklag van strafbare manslag in hof
GAUTENG. – ‘n Minderjarige (12) het Maandag in die teenwoordigheid van sy voog op aanklag van strafbare manslag en die bestuur van ‘n motorvoertuig sonder ‘n geldige bestuurslisensie in die Brakpan-landdroshof verskyn.
#minderjarige #hof #strafbaremanslag
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/twaalf-jarige-op-aanklag-van-strafbare-manslag-in-hof/
👍
2