Nuusflits
Nuusflits
June 10, 2025 at 02:12 PM
Meisie wat glo jok oor verkragting aangekla MPUMALANGA. – ‘n Meisie (16) wat verlede week beweer dat sy verkrag is nadat sy geduimry het, is van meineed aangekla. Ondersoeke het glo aan die lig gebring dat sy die beweerde voorval gefabriseer het. #meisie #verkragting #meineed Lees meer hier: https://nuusflits.com/meisie-wat-glo-jok-oor-verkragting-aangekla/
Image from Nuusflits: Meisie wat glo jok oor verkragting aangekla  MPUMALANGA. – ‘n Meisie (...
👍 😂 2

Comments