
Nuusflits
June 10, 2025 at 02:31 PM
Polisiebeampte in hof, jongman steeds vermis
VRYSTAAT. – ‘n Polisie-sersant (42) het Maandag op aanklag van die ontvoering en afpersing van ‘n vermiste tiener van Bloemfontein in die plaaslike landdroshof verskyn. Kamogelo Baukudi (19), ’n gr. 11-leerling aan die Martie du Plessis-skool in Fichardtpark, is op 5 Junie laas gesien toe hy glo deur twee onbekende mans in polisie-uniform geneem is.
#polisiebeampte #jongman #vermis
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/polisiebeampte-in-hof-jongman-steeds-vermis/
😡
😮
2