
Nuusflits
June 10, 2025 at 03:29 PM
Kaptein van polisiekollege wat glo verkrag kry borg
GAUTENG. – ‘n Polisiekaptein (59) wat verbonde is aan die Tshwane Polisie-akademie in Pretoria-Wes, is Maandag in die Pretoria-landdroshof op R8 000 borgtog vrygelaat. Hy word daarvan aangekla dat hy ‘n vroulike polisiestudent (20) verkrag en nog een seksueel aangerand het.
#kaptein #polisiekollege #borg
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/kaptein-van-polisiekollege-kry-borg-wat-glo-verkrag/

😡
😢
😮
3