
Nuusflits
June 11, 2025 at 08:42 AM
Bloubergstrand-ouers in arres vir vervaardiging van kinderpornografie
WES-KAAP. – ‘n Man (48) en ‘n vrou (47) is Dinsdag in Bloubergstrand vir die beweerde seksuele misbruik van hul twee dogters, onderskeidelik drie en agt jaar oud, in hegtenis geneem.
#ouers #dogters #kinderpornografie
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/bloubergstrand-ouers-in-arres-vir-vervaardiging-van-kinderpornografie/
😡
👍
😢
8