Nuusflits
Nuusflits
June 11, 2025 at 10:24 AM
Lasbrief vir verdagte in Armard Swart-moordsaak uitgereik GAUTENG. – ’n Lasbrief is Woensdag vir die inhegtenisneming van Lucky Boitumelom Molefe uitgereik. Hy word in verband met die moord op Armand Swart (30) gesoek, wat op 17 April 2024 buite sy werkplek in Vereeniging in sy voertuig doodgeskiet is. #moord #lasbrief #verdagte Lees meer hier: https://nuusflits.com/lasbrief-vir-verdagte-in-armard-swart-moordsaak-uitgereik/
Image from Nuusflits: Lasbrief vir verdagte in Armard Swart-moordsaak uitgereik  GAUTENG. – ...
😡 😢 2

Comments