Nuusflits
Nuusflits
June 11, 2025 at 12:17 PM
Onderwyser dood aangetref GAUTENG. – Linda Makhubo (34), ‘n onderwyser aan Hoërskool Tetelo in Soweto, is Maandag dood aangetref. Hy het glo op Woensdag, 4 Junie, ‘n saamrygeleentheiddiens bestel, waarna hy vir dae lank vermis was. #onderwyser #vermis #dood Lees meer hier: https://nuusflits.com/onderwyser-dood-aangetref/
Image from Nuusflits: Onderwyser dood aangetref  GAUTENG. – Linda Makhubo (34), ‘n onderwyse...
😢 😮 2

Comments