Nuusflits
Nuusflits
June 11, 2025 at 12:32 PM
Reeksverkragter skuldig bevind OOS-KAAP. – Lwando Sfiso Phike (32) is pas op agt aanklagte van verkragting, vier aanklagte van roof met verswarende omstandighede en een aanklag van poging tot verkragting in die Oos-Londen-hooggeregshof skuldig bevind. Hy het op al die aanklagte skuld beken. #reeksverkragter #hof #skuldig Lees meer hier: https://nuusflits.com/reeksverkragter-skuldig-bevind/
👍 🙏 2

Comments