Nuusflits
Nuusflits
June 11, 2025 at 01:23 PM
Verdagte in 14-jarige se moord deur Okkulte-eenheid aangekla GAUTENG. – ’n Man (39) verskyn vandag in verband met die moord op Likhona Fose (14) in die Roodepoort-landdroshof. Die kind se verminkte liggaam is op 1 Junie in ‘n oop veld in Durban Deep, Roodepoort, gevind. Die polisie se Okkulte-eenheid lei die ondersoek. #tiener #moord #verdagte #hof Lees meer hier: https://nuusflits.com/verdagte-in-14-jarige-se-moord-deur-okkulte-eenheid-aangekla/
Image from Nuusflits: Verdagte in 14-jarige se moord deur Okkulte-eenheid aangekla  GAUTENG....
😢 😡 3

Comments