Nuusflits
Nuusflits
June 11, 2025 at 01:50 PM
Polisiebeampte se saak uitgestel vir borgtogaansoek GAUTENG. – Die saak van ‘n polisiebeampte (32) van Pretoria se misdaadintelligensie-eenheid wat teregstaan op moord, aanranding en die rig van ‘n vuurwapen, is Maandag deur die Ga-Rankuwa-landdroshof vir ‘n borgtogaansoek tot 18 Junie uitgestel. #polisiebeampte #hof #uitstel Lees meer hier: https://nuusflits.com/polisiebeampte-saak-uitgestel-vir-borgtogaansoek/
😡 1

Comments