
Nuusflits
June 12, 2025 at 08:53 AM
Beloning uitgeloof vir verdagte in IVP-adjunksweep se moord
GAUTENG. – Die polisie het ‘n beloning van R60 000 uitgeloof vir inligting wat tot die inhegtenisneming en suksesvolle vervolging van Zamani Ngila Ximba sal lei. Ximba word gesoek in verband met die moord op Khethamabala Sithole, die Inkatha Vryheidsparty (IVP) se adjunksweep.
#moord #verdagte #beloning
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/beloning-uitgeloof-vir-verdagte-in-ivp-adjunksweep-se-moord/
