
Nuusflits
June 12, 2025 at 09:26 AM
Man van Belhar in hof op aanklagte van kinderpornografie
WES-KAAP. – ‘n Man (26) van Belhar het gister op verskeie aanklagte wat met kinderpornografie verband hou in die Bellville-landdroshof verskyn.
#man #hof #kinderpornografie
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/man-van-belhar-in-hof-op-aanklagte-van-kinderpornografie/