Nuusflits
Nuusflits
June 12, 2025 at 10:26 AM
AHMEDABAD, INDIЁ. – ’n Vliegtuig met 242 passasiers was vandag in ’n ongeluk betrokke kort ná opstyging in Ahmedabad, voormalige hoofstad van die Indiese deelstaat Gujarat. Die vliegtuig was op pad na Gatwick, Londen. https://nuusflits.com/vliegtuig-met-sowat-240-passasiers-in-ongeluk-kort-na-opstyging/

Comments