
Nuusflits
June 12, 2025 at 11:01 AM
Motoriste aangemoedig om kinders teen ongelukke te beskerm ná 31 in Mpumalanga sterf
MPUMALANGA. – Motoriste word deur Jackie Macie, die LUR vir gemeenskapsveiligheid, sekuriteit en skakeling, aangemoedig om kinders tydens die komende winterskoolvakansie teen noodlottige padongelukke te beskerm ná 31 kinders hul lewens tussen Januarie en Mei vanjaar in padongelukke in die provinsie verloor het.
#motoriste #padveiligheid #kinders
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/motoriste-aangemoedig-om-kinders-teen-ongelukke-te-beskerm-na-31-in-mpumalanga-sterf/

😢
1