
Nuusflits
June 12, 2025 at 12:42 PM
Verdagte verskyn in hof vir dubbele moord op plaas
VRYSTAAT. – Mpho Tsimane (34) het vandag (Donderdag) in die Parys-landdroshof voorgekom in verband met ‘n dubbele moord Saterdag op een van die plaaslike plase.
#verdagte #hof #dubbelmoord #plaas
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/verdagte-verskyn-in-hof-vir-dubbele-moord-op-plaas/