Rapport
                                
                            
                            
                    
                                
                                
                                May 15, 2025 at 01:58 PM
                               
                            
                        
                            Ons sal nie weghardloop nie, ons sal áánhou praat, sê dr. Theuns Eloff oor die vuurwarm gesprek wat hy en die Solidariteit-beweging met die ANC oor brandpunte soos plaasmoorde en grondonteiening gehad het. Hy gesels ook met Tim du Plessis, Dawie Boonzaaier en Liezel de Lange oor die kwessie van Afrikaner-vlugtelinge in aanloop tot pres. Cyril Ramaphosa se ontmoeting volgende week met pres. Donald Trump in Washington.
LUISTER HIER: https://brnw.ch/21wSFSJ
                        
                    
                    
                    
                        
                                    
                                        
                                            😮
                                        
                                    
                                        
                                            🙏
                                        
                                    
                                    
                                        2