Rapport
Rapport
May 16, 2025 at 09:43 AM
Douglas Gibson, veteraan-parlementslid van die DA en voormalige ambassadeur, het sy lewe gelei in diens van ander. Inge Kühne en Hanlie Retief gesels met vriende en kollegas oor dié politikus wat - wen of verloor - nooit moed opgegee het nie. LUISTER HIER: https://brnw.ch/21wSHj2
❤️ 1

Comments