
Rapport
May 19, 2025 at 05:36 AM
Amper 20 jaar gelede het ’n jong, toekomstige Springbokkaptein, Siya Kolisi, vir die rugbylegende Schalk Burger vir sy handtekening gevra.
👉Vandag speel hul jong seuns teen mekaar op die rugbyveld.
https://brnw.ch/21wSKrC
👍
2