
Rapport
May 20, 2025 at 09:11 AM
'n Oos-Randse man het 60 Urbanols gesluk toe sy vrou aan hom sê sy wil skei - en haar glo dae ná sy selfmoordpoging so erg met ’n byl aangeval dat sy ses weke lank in ’n koma was en weer moes leer loop.
LEES MEER: https://is.gd/x5sUFz
