Rapport
Rapport
May 21, 2025 at 03:55 PM
As ’n jong laaitie in Upington was dit Rayno Nel se droom om eendag groot rugby te speel. Dié droom het later begin wegsyfer . . . en plek gemaak vir iets anders. Nel het die afgelope naweek die Worlds Strongest Man-kompetisie in Amerika gewen. “Ek sal nou dié sport vir niks verruil nie,” sê Nel in vandeesweek se episode van Rapport Praat Sport. LUISTER OP SPOTIFY: https://brnw.ch/21wSP2d
❤️ 2

Comments