Rapport
Rapport
June 1, 2025 at 06:28 AM
Dit was 1 000 dae van hel, sê Theresa du Toit, ma van die eerstejaar-Matiestudent wat die afgelope week in die strafhof vrygespreek is nadat hy op ’n koshuismaat se skootrekenaar geürineer het, aan Hanlie Retief. Lees meer hier: https://brnw.ch/21wT4jT
Image from Rapport: Dit was 1 000 dae van hel, sê Theresa du Toit, ma van die eerstejaar-M...
🙏 1

Comments