
Rapport
June 9, 2025 at 10:06 AM
Sy kind is soos ’n hond in die middel van die pad voor die Witrivier-rugbyklub se ingang doodgeskiet.
So sê Pieter Burger sr. oor sy seun, ook Pieter (21), ’n belowende jong boer en voormalige speler in die Pumas Rugbyinstituut se ontwikkelingsprogram.
Lees meer hier: https://brnw.ch/21wTgiI

😢
1