
Rapport
June 11, 2025 at 04:40 PM
Die komediant en akteur Schalk Bezuidenhout het Sondag die Comrades-ultramarathon vir die eerste keer aangedurf.
Dié week sluit hy hom op Rapport Praat Sport aan en gesels oor sy voorbereiding en sy wedloop.
Luister hier op Spotify: brnw.ch/21wTk8J
❤️
😂
2