
Rapport
June 12, 2025 at 01:03 PM
Die Wes-Kaap is op dreef, nou moet die verval in Johannesburg en eindelik Gauteng omgekeer word, sê Helen Zille. Dié boorling van Hillbrow sê aan Tim du Plessis en Liezel de Lange die Goudstad kán weer glinster – en nie ouderdom of beskuldigings van rassisme sal haar van stryk bring nie.
LUISTER HIER: https://brnw.ch/21wTlCy