
RSG
May 17, 2025 at 07:00 AM
Langspeelplate weer gewild 🎶
👉 Langspeelplate word al hoe meergewild onder die jeug, en hulleskroom nie om tebetaal nie. Haidee Muller-Isaacs praat met kennersoor die invoer van vinielplate en platespelers watweer uit die solder gehaal word. Eben Groenewald en sy seun Zihann vertel ook van hulle liefde vir vinielplate.
📻 Luister hier na die potgooi: https://omny.fm/shows/driesestig-1/langspeelplate-weer-gewild

❤️
👍
🎶
🫶
14