RSG
2.9K subscribers
Verified ChannelAbout RSG
Amptelike Whatsapp-kanaal van RSG.
Similar Channels
Swipe to see more
Posts
Leon deel wenke oor hoe βn drama geskryf word.
Estel de Beer, Leon van Nierop en Eddie de Jager.
Langspeelplate weer gewild πΆ π Langspeelplate word al hoe meergewild onder die jeug, en hulleskroom nie om tebetaal nie. Haidee Muller-Isaacs praat met kennersoor die invoer van vinielplate en platespelers watweer uit die solder gehaal word. Eben Groenewald en sy seun Zihann vertel ook van hulle liefde vir vinielplate. π» Luister hier na die potgooi: https://omny.fm/shows/driesestig-1/langspeelplate-weer-gewild
Die RSG Radiodramaslypskool vind vandag in Johannesburg plaas.