
RSG
May 19, 2025 at 07:09 PM
🐾🇿🇦 Die Boerboel kry erkenning as ’n ware Suid-Afrikaanse legende!
Die Boerboel is by die afgelope Nampo-oesdag vereer as ‘n eg Suid-Afrikaanse honderas. Dié ras se oorsprong is deel van die geskiedenis van Suid-Afrika. Dié honde word ook dikwels as goeie hekwagters op plase aangestel.
🎙️ Ons gesels met Nico Kilian, voorsitter van die Boerboel-telersgenootskap, oor dié ras se oorsprong, trots en toekoms.
Luister hier na die potgooi: https://omny.fm/shows/op-en-wakker/die-boerboel-as-eg-suid-afrikaanse-honderas-by-nampo-vereer

❤️
👍
🐾
👌
16