RSG
May 20, 2025 at 09:11 AM
🎭 Die toekoms van drama skitter op die verhoog!
Kompas was Saterdag 17 Mei trots teenwoordig by die finaal van Tribuo se Proscenium Dramakompetisie. Uit ’n ongelooflike 527 inskrywings is net 70 finaliste gekies na landswye uitdunrondes en elkeen het gewys waarom hulle daar hoort.
Skakel vanaand in om 19:30.
❤️
4