
RSG
May 22, 2025 at 09:17 AM
🇺🇸 Die magtigste man in die wêreld, die Amerikaanse president, Donald Trump, het gisteraand met sy Suid-Afrikaanse ampsgenoot, president Cyril Ramaphosa, vergader.
👉 Trump en Ramaphosa is albei ywerige ghoflspelers, en Ernie Els, Johann Rupert en Retief Goosen was instrumenteel om die vergadering te laat plaasvind. Die drie het ook elk ‘n spreekbeurt gekry. Ons praat hieroor met professor Theo Venter van die Noordwes-Universiteit se Sakeskool en Jaco Kleynhans van Solidariteit.
📻 Luister hier na die potgooi: https://omny.fm/shows/op-en-wakker/trump-en-ramaphosa-se-langverwagte-ontmoeting
👍
❤️
🌹
😡
10