
RSG
May 23, 2025 at 11:30 AM
🎉 Goeie kos, goeie geselskap en onvergeetlike oomblikke by Afrikaans 100 se feesdinee by die Pretoria-buiteklub.
🥳 Afrikaans is amptelik 100 jaar oud en lewendig soos altyd. Sy sprekers is dinamies, vindingryk en vreesloos.
❤️
👍
♥️
🫶
18