RSG

RSG

2.9K subscribers

Verified Channel
RSG
RSG
May 27, 2025 at 11:34 AM
🍅 Tamatiebredie. ’n Storie wat stadig prut in jou hart. ‘n Jong wewenaar pas aan by die lewe van ‘n enkelouer wees, veral uit die posisie van kos voorbereiding vir sy kinders. 📻 Skakel vanaand in vir Kortom om 21:50 waar Solomon Cupido, Tamatiebredie voorlees.
❤️ 👍 9

Comments