
RSG
May 29, 2025 at 07:49 PM
Andries Keyser se passie vir treine het ‘n obsessie geword, en toe bou hy eiehandig ‘n indrukwekkende treinspoor met brûe en tonnels en die mooiste lokomotiewe in ‘n park net buite Stellenbosch. 🚂🚃
Haidee Muller-Isaacs en haar gesin het gaan treintjie ry.
Luister: https://omny.fm/shows/driesestig-1/haidee-ry-treintjie
❤️
👍
❤
👏
💯
😮
23