
RSG
May 30, 2025 at 10:11 AM
PROMOSIE || ń Groot verjaarsdag verdien ń groot nuwe liedjie! 🎂
📢 ‘n Vars en eg Afrikaanse verjaarsdagliedjie is nodig wat ons almal met trots kan sing.
👉Ons wil hoor: Wat dink jy moet in so liedjie wees? Watter instrument? Of watter woord sal lekker werk?
‼Deel jou idees met ons hier: https://www.virseker.co.za/onsverjaar/?vdn=viraw of plaas dit op jou eie sosiale media met die hutsmerke #onsverjaar en #virseker100
Kom ons skryf hierdie liedjie saam!

👍
2