RSG

RSG

2.9K subscribers

Verified Channel
RSG
RSG
May 30, 2025 at 01:05 PM
🏉Juan “Brok” Harris het ná bykans twee dekades se eersterangse rugbywedstryde sy stewels opgehang as gevolg van ‘n besering in die VRK-kragmeting tussen die Stormers en Benneton. Hierdie naweek speel drie Suid-Afrikaanse spanne (Bulls, Sharks en Stormers) in uitklopwedstyde om ‘n plek in die halfeindstryd. 📻 Johan Rademan het met dié gerespekteerde stut gesels, wat met ysters en al om die been na Skotland gevlieg het om die Stormers as skrumafrigter by te staan. Maar waar kom die bynaam, Brok, vandaan? 👉Luister hier na die potgooi: https://omny.fm/shows/driesestig-1/juan-brok-harris
❤️ 2

Comments