RSG

RSG

2.9K subscribers

Verified Channel
RSG
RSG
May 30, 2025 at 02:44 PM
PROMOSIE || 🌊 Wen ’n droomwegbreek met RSG en LekkeSlaap! 🏖️ Droom jy van ’n strandhuis met ’n asemrowende see-uitsig? Nou kan daardie droom waar word! 🎉 RSG en LekkeSlaap maak dit vir jou moontlik om ’n geskenkbewys van R5 000 te wen om jou droomwegbreek te bespreek! Dit is maklik om in te skryf: 1. Laai die lekkeslaap-toep af by https://www.lekkeslaap.co.za/mobile-app?source=footer-left 2. Soek jou droomblyplek op die toep 3. Stuur jou naam + SLAAP na 45889 (R1.50 per SMS) Een inskrywer sal elke dag van Maandag 2 Junie 2025 tot Vrydag 6 Junie 2025 lukraak gekies word, en regstreeks tydens Spitstyd op lug geskakel word. Die deelnemer moet ‘n vraag korrek beantwoord. Indien die deelnemer nie korrek antwoord nie, sal ‘n ander wenner gekies word.
❤️ 👍 😂 😮 🥰 20

Comments