RSG
June 2, 2025 at 01:49 PM
Skok en spanning in SA én oorsee 📰
👉 Die MK-party kritiseer die toekenning van ‘n energietender aan die voormalige Eskombaas, Jan Oberholzer.
👉 Huldeblyke stroom in ná die sluipmoord op die IVP-leier, “KP” Sithole.
👉 Die sekretaris van die party in Gauteng, Alco Ngobese, is in die voorval gewond.
👉 Rusland se afvaardiging daag in Istanbul op vir ‘n tweede ronde vredesgesprekke met Kijif, teen die agtergrond van ‘n groot Oekraïense hommeltuigaanslag op Russiese bomwerpers.
📻 Luister hier na die potgooi: https://omny.fm/shows/spektrum/spektrum-2-junie-2025
👍
❤️
❤
7