RSG

RSG

2.9K subscribers

Verified Channel
RSG
RSG
June 6, 2025 at 12:59 PM
Gerrie Pretorius kuier weer in Venisië! 🍕🇮🇹 Die keer het hy besoek gaan aflê by die Scuole Grandi, oftewel Groot Skool wat ook ingespan is as 'n hospitaal. Hier het Dr. Michele Alzetta hom rond gewys. Hy het sy skoolloopbaan in Kaapstad voltooi, maar is 'n hele paar jaar al werksaam as hoof van Venisië se ambulansdienste. 📻 Willem gesels vanmiddag met Gerrie gedurende Spitstyd oor hierdie wonderlike stad op die water.
Image from RSG: Gerrie Pretorius kuier weer in Venisië! 🍕🇮🇹  Die keer het hy besoek...
❤️ 👏 5

Comments