
RSG
June 10, 2025 at 10:10 AM
Dit is bibber koud oor groot dele van Suid-Afrika, met sneeu wat in hoogliggende dele voorkom.❄️
⛄'n Luisteraar, Linda Marais, kuier tans in Lesotho waar haar man werk. Sy het dié ysige uitsig oor die berge.
📸 Het jy sneeufoto’s of kiekies oor die koue wat jy wil deel?
🥶
😮
❄️
❤️
🙀
🤩
16