
RSG
June 12, 2025 at 09:02 AM
As kind het hy homself belowe om nooit weer onder die broodlyn te leef nie, maar ten koste van wat?
👉Franklyn wil beter wees as die geslag voor hom, en méér nalaat vir die generasie ná hom, maar hoe gemaak as sy naastes hom verraai?
🎭 Broodlyn was oorspronklik ʼn toneelstuk en is verwerk as radiodrama. Chloè van Rooyen maak haar debuut as radiodramaregisseur.
✍️Die skrywer is Hein Poole.
Die rolverdeling is: André Samuels, Hein Poole, Angelo Bergh, Ingrid Vraagom, Lee Roodt en Karli Heine.
📻 Skakel vanaand in om 20:00.

❤️
♥
❤
👍
🙏
21