Rapport
Rapport
June 15, 2025 at 06:08 AM
Temba Bavuma is nie ’n groot rugbyaanhanger nie. Tog het die begeerte binne hom gebrand om sy Springbok-eweknieë se voorbeeld te volg en ook saam met sy Protea-spanmaats hoop te skep vir Suid-Afrika. Lees meer hier: https://brnw.ch/21wTpnM
Image from Rapport: Temba Bavuma is nie ’n groot rugbyaanhanger nie. Tog het die begeerte ...

Comments