
Rapport
June 15, 2025 at 09:59 AM
So chaoties soos die Samidrc-ontplooiing in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) twee jaar gelede begin het, het dit geëindig met die repatriasie van die eerste sowat 250 soldate wat uiteindelik terug is op eie bodem.
Lees meer hier: https://brnw.ch/21wTpz5
